jy word hartlik uitgenooi om saam met joe en leandré hul huweliksbevestiging te vier | saterdag, 14 april 2018, om 15:00 | floreal brasserie venue, marianne wine estate, valley road, stellenbosch, 7600 | kontant kroeg beskikbaaar | ongelukkig geen kinders toelaatbaar | rsvp teen 28 februarie 2018 by leandre op 078-095-8004 of voltooi die vorm hier onder.

‘n geldjie in die sak is beter as ’n geskenkie op die rak.

spesiale dieet vereistes